
Familia Dei Netwerk
Familia Dei
is ‘n nie-geografiese Netwerk binne die AGS
Familia Dei beteken
Familie van God
Visie
‘n Familie van gesonde gemeentes
Familia Dei Pilare

Familie…
‘n Ruimte waar liefde en groei beleef word.
Toerusting…
Bemagtiging tot potensiaal ontwikkeling


Aanspreeklikheid…
‘n Veilige omgewing waar die waarheid in liefde seëvier
Uitnemende Administrasie…
Kundige en betroubare bestuurders


Godsbelewenis…
Ervarings met God