NETWERKE

Ons help mekaar - raak betrokke!
Kontak ons

KidsNet

Dit is ons doel om ook ons kinders toe te rus, te inspireer en ‘n liefde te ontwikkel vir die Woord

VroueNet

Die vroue in leiersposisies se blad. Solo, waarom Solo? Want jy kan geen pad stap, voordat jy diet nie alleen, saam met God gestap het nie. Dit is die begin van al jou paaie.

JeugNet

Effektiewe Tiener Bediening: JeugNet Hulpbronne

Missionale Forum

 

Filadelfia Bedieninge

Ek glo dat Pastore deur God geroep is om totdat die Here kom, of tot die Here jou kom haal in Sy diens te wees.

MusiekNet

Hierdie platform wil ons gebruik om sangleiers, sangers, musikante en tegniese mense almal te betrek in die aspekte van Musiekbediening in gemeentes.

Welsyn Forum

As bestuurders van Sy spekking op aarde het die kerk ‘n geweldige taak om te verrig. Die kerk is in terme van haar Godgegewe roeping, geroep om ‘n verskil te maak.