‘n Gesonde Familie

 

FAMILIA DEI NETWERK

WELKOM

Familia  Dei het sy wortels in die A.G.S.

Familia  Dei wil graag ‘n Netwerk van lokale gemeentes fasiliteer  waar leiers hulleself in ‘n familie sal bevind.

Hierdie familie wil vir jou alles bied wat ‘n gesonde familie ‘n kind kan bied:

  • Ruimte waarin jy kan groei
  • Jou volle potensiaal ontsluit
  • Toerus om sinvol te kan lewe
  • Jou in liefde tug as jy foute maak
  • Jou altyd veilig laat voel
  • Jou met raad bedien

WELKOM
JOHAN STEYN
Vaderfiguur van  die Netwerk

DIE GROOT STORIE

Ons is super opgewonde om hierdie boek aan jou bekend te stel! Die Groot Storie is eie aan Famlia Dei, en alhoewel dit ontwikkel is as ons netwerk se amptelike tiener-kurrikulum, is dit ‘n “moet-hê” hulpmiddel vir elke gelowige!

Dit is propvol interessanthede om jou Bybelstudie totaal en al te transformeer!

Die Groot Storie is ideaal vir tieners, en kan ook gebruik word in kleingroepe, Bybelstudies en Woordskole.

Kry joune vandag!

GEBEURE

Familia Dei gebeure, in-persoon en aanlyn. Ons glo daarin om ons leiers en gemeentes gereeld toe te rus om hulle beste vir Christus uit te leef.

EKWIP 6-8 Maart 2023

EKWIP 6-8 Maart 2023

Datum: 6 - 8 Maart 2023 Plek: Weesgerus Vakansie-oord, Modimolle, LimpopoGoogle skakel: https://goo.gl/maps/GyWDNoQ4cVHTGuaQ6 Tema: NatLeiVoorlopige program vir Maart EKWIP 2023

read more

Netwerk Gemeentes

Netwerk gemeentes in Familia Dei Netwerk.

Nuutste op die web

Familia Dei is opgedeel in Netwerke – hier is die nuutste gebeure in die Netwerke:

EKWIP 6-8 Maart 2023

EKWIP 6-8 Maart 2023

Datum: 6 - 8 Maart 2023 Plek: Weesgerus Vakansie-oord, Modimolle, LimpopoGoogle skakel: https://goo.gl/maps/GyWDNoQ4cVHTGuaQ6 Tema: NatLeiVoorlopige program vir Maart EKWIP 2023

Besoek Ons

32 Fiskaalstraat
Glen Marais
Kempton Park
1619

Kontak Ons

Selnommer: 083 307 0966
Tel: 011 972 5620

E-pos Ons

familiadei@mwebbiz.co.za