Loading...
VroueNet 2017-08-22T09:26:57+00:00

SOLO…waar alles begin

Die vroue in leiersposisies se blad.

Solo, waarom Solo? want jy kan geen pad stap nie voordat JY dit ALLEEN saam met God gestap het nie, dit is die begin van al jou paaie.

Die vrou, die steunpilaar die een wat haar man inspireer om sy roeping te vervul, maar wat geensins nodig het om terug te staan en haar roeping en ontwikkeling opsy te sit nie.