MusiekNet 2017-08-22T09:26:57+00:00

Baie welkom by die MusiekNet blad

Hierdie platform wil ons gebruik om sangleiers sangers, musikante en tegniese mense almal te betrek in die aspekte van Musiekbediening in gemeentes.

Ons beoog ook om te help met Nuwe-Afrikaanse musiek en die koord kaarte “cord charts” van afgelope Netwerk Toerusting sessies sal op die blad beskikbaar wees.

Sprekers en die organisasie van die jaarlikse Musiek kamp word deur Tertia Theron van Siloam hanteer en die musiek word deur Corné en Adele Viljoen gereël.  Corné en Adele Viljoen hanteer ook die musiekbediening by beide die twee Toerustings geleenthede.

Musiekdepartement
Oudisie Vorm
LAAI HIER AF

Kontak MusiekNet

Kontak gerus die Netwerk kantoor as jy enige navrae het.

familiadei@mwebbiz.co.za