Loading...
KidsNet 2017-08-22T09:26:57+00:00

Baie welkom by KidzNet

Dit is ons doel om ook ons kinders toe te rus, te inspireer en ’n liefde te ontwikkel vir die Woord.

Die Netwerk beskik oor ’n volledige Sondagskool Kurrikullum van Peuters  tot  Graad 7, wat in Afrikaans geskryf en saamgestel  is deur Ena Botha. Dit bevat onder andere, lesse, prente, liedjies en ontwikkelings materiaal.

PEUTERS   1 SIKLUS
KLEUTERS TWEE SIKLUSSE
GRAAD 0 TOT 2   DRIE SIKLUSSE
GRAAD 3 TOT 4 TWEE SIKLUSSE (Word tans opgedateer)
GRAAD 5 TOT 7 DRIE SIKLUSSE (Word tans opgedateer)

Die stel Cd’s is by die kantore beskikbaar teen R1 500.00 per stel plus posgeld.
Kontak ons vir meer inligting of om jou kopie te bekom.
familiadei@mwebbiz.co.za  of
011 972 5620 Kantoor
011 972 3386 Faks

TER  INLIGTING
Die Lesse sal nie meer op die Webblad gelaai word soos in die verlede nie.

Image2           Image

Opleiding Materiaal KidZ

Elmien Claassens – Kidz opleiding Februarie 2017

Mobilisering van vrywilligers binne die kerk-Kinderkerk Netwerk

Lenie Heuer- Kinderbediening Hulpbron 1

Kidznet L Heuer